Reginald VelJohnson

Reginald VelJohnson
Geboortenaam Reginald Vel Johnson
Geboorte 16 Augustus 1952 (1952-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Reginald VelJohnson (gebore 16 Augustus 1952) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghostbusters (1984), Die Hard (1988), en Die Hard 2 (1990), en in die televisiereeks Family Matters (1989).


Developed by StudentB